Troue Terugvoer · Egte Pare

Woorde van ons bruidspare

Oprigte boodskappe en dankbetuigings gedeel deur bruidspare van Kaapstad, die Wynlande, Clarens, die VSA, Ierland en Duitsland.

Stefan du Toit (Carlia) — Cape Town
Afrikaanse Seremonie · Video-Herinnering
★★★★★
Dr. Hennie, ongelooflik baie dankie vir Saterdag!!!! 😁 Dit was ongelooflik, en ons is so bly dat Dr. vir ons kon trou het. Ek het nou na die video gekyk en dit is stunning! Ek moes hom maar toe maak anders was daar weer ’n paar trane in my oë. Ongelooflik baie dankie!! 💍😁🎉
Stefan du Toit (Carlia)
Cape Town
Wedding Review
Fred & Kim — Bloubergstrand (From the USA)
VSA Paartjie · Bloubergstrand
★★★★★
“We cannot express our gratitude enough for our minister Hennie. He has gone above and beyond in helping us navigate our wedding ceremony in Bloubergstrand. It was a challenge to arrange from the US! His blessed words in our ceremony will always carry a special meaning in our hearts! We adore Hennie!”
Fred & Kim
Bloubergstrand (From the USA)
Destination Wedding
Kim & Xander — Olive Rock Wedding & Function Venue, Witzenberg, Wolseley
Olive Rock, Wolseley · Afrikaans
★★★★★
Hi Hennie, Die videotjie is baie spesiaal, vreeslik dankie vir die. Dit is ons enigste video van Kim wat aangeloop kom. Baie dankie vir die mooi boodskap. Nadat ons gebid het, het die wind heeltemal bedaar en dit was ‘n ongelooflike aand. Baie baie spesiale boodskap en memory wat ons vir altyd sal onthou. Ons kan nie genoeg dankie sê nie.
Kim & Xander
Olive Rock Wedding & Function Venue, Witzenberg, Wolseley
Winelands Ceremony
Hans & Marieda Brits — Clarens Methodist Chapel
Clarens · Kitaar & Seënbede
★★★★★
Dr Hennie Swanepoel het ons in Clarens in ’n mooi klein Metodiste kerkie getrou. ’n Antieke traporreltjie het die troumars gespeel. Hennie het ’n mooi boodskap gelewer en net voor sy seënbede sy kitaar opgeneem en vir ons gesing. Dit was verseker die spreekwoordelike kersie op die troukoek! Ons dink nog steeds aan ’n spesiale dag waaraan Hennie ’n groot aandeel gehad het!
Hans & Marieda Brits
Clarens Methodist Chapel
Chapel & Acoustic Blessing
Anton & Loula — Krugersdorp
28 Des 2022 · Krugersdorp
★★★★★
“Baie dankie oom. Dit was perfek! Dankie dat oom dit spesiaal gemaak het vir ons.”
Anton & Loula
Krugersdorp
28 Des 2022
Jolandi — Gordonsbaai (Gordon’s Bay)
Feb 2023 · Gordonsbaai
★★★★★
Baie baie dankie, waardeer. Sal altyd maar altyd jou en die wonderlike boodskap onthou.
Jolandi
Gordonsbaai (Gordon’s Bay)
Feb 2023
Charine Burger — Western Cape Destination
Moeitelose Papierwerk · 4h Reis
★★★★★
We were so extremely happy with Hennie’s service. He traveled almost 4 hours to officiate our wedding, we had the most beautiful ceremony with lovely words prepared especially for us. He speaks in a really beautiful manner and made our day very special. Paperwork and everything was also hassle free. We highly recommend his services 😊
Charine Burger
Western Cape Destination
Bespoke Ceremony & DHA Filing
Angela Cook — Cape Town
Geloof & Warmte · Kaapstad
★★★★★
Hennie is ongelooflik, geduldig, vriendelik, betroubaar en passievol in wat hy doen om mense bymekaar te bring om die spesiale dag saam met die Here deur te bring. Hy het ons ook getrou. Mag die Here vir jou en jou vrou en familie vir baie meer jare saam ryklik seën. 💍🙏👫👼
Angela Cook
Cape Town
Faith-Filled Ceremony
Cuan & Sarah-Jane — From Ireland · South Africa Celebration
Ierse Paartjie · 2de Viering
★★★★★
Thank you for being part of our day again. 💛 We so wanted you to do our second celebration, and you driving all the way meant so much to us. Thank you for the beautiful ceremony, for making it so meaningful and unique to us two. We so appreciated your part in our day. Thank you..thank you. Thank you. All our love
Cuan & Sarah-Jane
From Ireland · South Africa Celebration
Second Celebration
Neliza Malherbe (Tijan & Jana’s Wedding) — Pat Busch Mountain Reserve, Robertson
16 Sept 2023 · Pat Busch, Robertson
★★★★★
“Beste Hennie, Baie en Opreg dankie vir die Wonderlike Boodskap en wyse waarop jy Tijan en Jana se huwelik saam met die Here bevestig het! Ook vir die goeie raad wat jy hulle vir die Pad vorentoe gegee het! Dankie dat jy al die pad gery het en dit ’n onvergeetlike Blye Dag vir hulle en ons almal help maak het! Ons almal waardeer dit diep. Dankie dat jy hulle so mooi getrou het!!! En die videotjie is ’n heerlike verrassing en herinnering!”
Neliza Malherbe (Tijan & Jana’s Wedding)
Pat Busch Mountain Reserve, Robertson
16 September 2023
Stephan & Simona — Melozhori Private Game Reserve, Bonnievale (From Germany)
Duitse Paartjie · Melozhori, Bonnievale
★★★★★
Hi Hennie! We just wanted to say a big THANK YOU for being with us on this so special day! 💛 Your speech was incredible and we felt it deeply. Also - the video is so lovely! Thank you for sharing it with us 💛 We hope you had a good drive home? Please give our regards to your family, it’s a shame we did not get to meet them!
Stephan & Simona
Melozhori Private Game Reserve, Bonnievale (From Germany)
16 Dec 2023
Theo & Carike — Western Cape
26 Sept 2026 · Afrikaans
★★★★★
Vreeslik baie dankie! Dit was net ’n eer om u daar by ons te hê 🤍🙏
Theo & Carike
Western Cape
26 Sept 2026
Dieter & Kayleigh Lotz — Waterfront Dock Ceremony
Sept 2026 · Hawehoof Seremonie
★★★★★
Dear Hennie, Wow oh wow, we couldn’t have asked for a more perfect ceremony and wedding day - besides it being maybe a bit more sunnier. We absolutely loved our ceremony, and we will forever cherish that moment on the dock and your words forever in our hearts. Thank you for everything that you’ve done for us. May God bless you and your family. With love, Dieter & Kayleigh Lotz
Dieter & Kayleigh Lotz
Waterfront Dock Ceremony
Sept 2026
Frans & Lizl — Cape Town & Surrounds
3 Okt 2026 · Afrikaans
★★★★★
Môre Dominee, Baie baie dankie vir gister. Dit was die beste dag van ons lewens om een te word. Baie dankie dat Dominee dit so special gemaak het en dat Dominee by ons kon aansluit.
Frans & Lizl
Cape Town & Surrounds
3 Oktober 2026
Keziah & Jaco — Cape Town
31 Okt 2026 · Engels
★★★★★
Thank you so much! You are brilliant and I am so glad that you were our officiant. It couldn’t have been any more special. THANK YOU!
Keziah & Jaco
Cape Town
31 October 2026

Gereed om julle eie troudag te beplan?

Kontak gerus om uit te vind of Dr Hennie op julle troudatum beskikbaar is.